DURBAN. - ’n 48-Jarige man is twee keer lewenslank tronk toe gepos ná hy sy ’n agtjarige neighbour twee keer op verskillende geleenthede verkrag het.
Wes-Kaapse speurders verbonde aan die eenheid vir ernstige en gewelddadige misdade ondersoek nou die grusame moorde. Hulle ...
DIE Kimberley-streekhof in die Noord-Kaap het onlangs ’n sewe jaar tronkstraf opgelê aan ’n 23-jarige man. Allesandro Swanepoel (23) het sy moses teëgekom toe hy iemand beroof het, en sit nou in die t ...
OP-EN-WAKKER cops verbonde aan die Makhaza-kapingspan het Donderdag 6 Februarie vier verdagtes gearresteer en beslag gelê op ...
PRES. Cyril Ramaphosa het ’n gebalanseerde staatsrede gelewer, maar hy het versuim om plaaswerkerskwessies aan te spreek. Dis die gevoel van Billy Claassen, ’n plaaswerkersregte aktivis en die uitvoer ...
POLITIEK partye het met gemengde reaksie gereageer op Donderdagaand se staatsrede (Sona) deur pres. Cyril Ramaphosa. Dit was ...
OM TE dink die Stormers het nou die dag nog gespog met twee van die wêreld se beste opkomende losskakels in Manie Libbok en ...
GQEBERHA. - Die Mount Road-polisie in Gqeberha soek die hulp van die publiek om die identiteit van ’n vermoorde man vas te ...
“ONS sal nie geboelie word, nie.” Met dié woorde het pres. Cyril Ramaphosa Donderdagaand tydens sy staatsrede, ’n duidelike boodskap aan die internasionale gemeenskap gestuur.
OUD.pres. Jacob Zuma is een van drie voormalige presidente van die land wat na verwagting vandag se staatsrede gaan ...
DIE polisie in Oos-Londen het die publiek se hulp gevra om ’n negejarige meisie wat Maandag ontvoer is, te help opspoor. Die ...
DIE Wes-Kaapse polisie bly toegewyd tot die stryd teen die plaag van vervalste goedere wat ’n groot gesondheidsrisiko vir ...